Home

Wiskundige Geletterdheid Graad 10 tot 12.
N1 & N2 Tegniese Wiskunde.

Bespreek jou les

  • Beskikbare tye vir die komende week beskikbaar op aanvraag.
  • Bespreek voor Vrydae 15:00 per whatsapp by 084 451 0656.
  • Ontvang ‘n herinnering van jou afspraak.
  • Whatsapp bewys van betaling om die bespreking te bevestig.

Hulpbronne

  • Vraestelle/werkkaarte
  • Oefeninge
  • Vir memorandum whatsapp 084 451 0656

Opsie 1
R150
  • Per les van
  • 75 min
  • Individuele les
Opsie 2
R100
  • Per sessie
  • Saterdag werkswinkels
  • Maks groepe van 10

Juf. Henda van der Linde

Gegradueerde onderwyseres met 30 jaar ondervinding in Wiskunde, Fisiese Wetenskap en Tale.  Individuele Wiskunde aangebied vir leerders vanaf graad 7 tot 12, asook metodiek van Wiskunde vir onderwysers. Groepklasse op Saterdae – maksimum van 10 leerders per sessie.

Remediërende Onderwys-kwalifikasie en ondervinding, asook deeglike ervaring van studiemetodes vir leerders graad 4 tot tersiêre vlak.

Klastye

Individuele lesse: Maandag – Donderdag

Maandag/Dinsdag/Donderdag: 13:30 – 14:45 14:45 – 16:00 16:00 – 17:15 17:15 – 18:30

Woensdag 14:30 – 15:45(klas in Genl Dan Pienaar) 18:00 – 19:15(by Dr Bohmerskool)

Groeplesse(Saterdae): fb henda van der linde of navrae by 084 451 0656