Bespreek aanlyn

Om ‘n les te skeduleer, blaai tot onder op die kalender en klik op die + Google Calendar, dit sal die kalender oopmaak om ‘n datum en tyd te kies.

Betaalbeleid

Om die bespreking te finaliseer moet die bewys van betaling aangeheg word by die kalender of per WhatsApp aan Juf. Henda gestuur word.

Kansellasie van lesse moet ten minste 24 uur voor die afspraak d.m.v. ‘n oproep of WhatsApp boodskap geskied. Lesse wat nie bygewoon, of laat gekanselleer word, sal nie terugbetaal word nie.

%d bloggers like this: